Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

LIEFDE - Topics
Create Your Own App Store

* LIEFDE > Topics


Subject: Bestaan Ware vriende?
Replies: 6 Views: 1919

rene_zn 8/26/2006 - 6:26:16
Ek is n christen wat sukkel om op di ware pad te bly en vind dit baie moeilik om ware christen vriende te maak. Bestaan so iets? *

mags256 8/27/2006 - 12:33:17
Ja ware christen vriende bestaan, maar n mens moet net waak om geen mens in so n posisie te sit dat hul mag oor jou het nie. Onthou dat net Vader daai posisie in ons lewe moet he. Ek vra myself altyd wie laat my wiele rol? As ek eerlik waar kan se dat die Here is dan is *

mags256 8/27/2006 - 12:37:10
Die vriendskap dan nog in n regte verhouding maar as dit nie waar is nie, dan moet ek gaan en bely vergifnis vra en dan verder gaan. Ek bid dat jy n vriendin kan ontmoet want dit is belangrik om vriende te he *

rene_zn 8/27/2006 - 8:32:48
Baie dankie mags. Laat my besef da is nog mense da buite met goeie harte. Mag di Here jou ryklik seen. *

rene_zn 8/30/2006 - 5:29:01
Vir di wat ek ontmoet het hier - dankie dat julle my welkom laat voel het. Mag di liefde van Jesus jul harte en lewens vul. *

grt31 10/9/2006 - 6:45:28
Gaan kyk n bietjie na die vriendskap wat David en Jonatan gehad het,en ja kan so n vriendskap moontlik wees...ja dit kan *

dx65 1/21/2007 - 10:22:39
Wel al wat ek ga sè is, j moet eErRs bid en vertrou sodat j n goeie vriend kan word en dan sal jy ontvang! :-) *


* Reply
* LIEFDE Forum


Search:
topics replies


* LIEFDE

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store