Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

LIEFDE
Create Your Own App Store

Star LIEFDE
Die liefde van God

Group Founder: grt31
Description: 'want so lief het God die wereld gehad dat hy Sy eniggebore seun gegee het sodat elk een wat in hom glo nie verlore gaan nie maar die ewige lewe kan he.'
Group Type: Public join
Members: 18
Category: Religion & Beliefs > Christianity

Topics (13)

go Fathers love letter (0) oubaas
Father's Love Letter - EnglishMy Child You may not know me, but I know everything about you Psalm 139:1 I know when you sit down and when you rise up Psalm 139:2 I am familiar with all your ways Psalm...

go Joegoe. . . waar is almal..? (4) kdaisy
Dit was so lekker om 'n afrikaanse groepie te vind nou die dag. . . . .maar waar is almal nou?. . . hi3.gif xx

go Glo jy in GOD of glo jy GOD (4) grt31
Waar staan jou saak.glo jy in GOD of glo jy GOD, of altwee

go Rugby (4) grt31
Dis intresant om te sien hoe die skare opgewonde raak oor rugby.ek besoek baie gemeentes,en as ek reg onthou was ek een keer in n gemeente waar kinders van die HERE so opgewonde was.Hoekom kan ons nie...

go Haat (2) liengsie
Ek is 'n geskeide vrou met drie kinders.Ek was baie lief vir my man en is nog steeds.My skoonma wou nooit enigiets met my te doen he nie en het amper my dood veroorsaak.My geloof is baie sterk en ek h...

go Bestaan Ware vriende? (6) rene_zn
Ek is n christen wat sukkel om op di ware pad te bly en vind dit baie moeilik om ware christen vriende te maak. Bestaan so iets?

go Bedekte seen (1) grt31
Hoeveel keer het daar iets in jou lewe gebeur wat jy gedink het dinge loop skeef,maar as jy as jy agterna daaroor di*nk dan kom jy agter dit was n bedekte seen gewees

go Kinder doop (3) grt31
Ek vra aan almal wat wil om hulle mening te lig omtrent die doop van kinders.baie mense se ja,ander se nee.WAT SE DIE WOORD.

go Vergewe jy regtig? (9) endtimes
Of di*nk jy maar net so. Dit het my al baie oorgekom. Jy vergewe omdat jy moet maar hou vas aan die pyn en sit n pleister oor. Dan word jy eers weer bewus dis nog daar as dit sweer en infeksie kry.

go Da Vinci Code (2) grt31
Watse impak het hierdie fliek op die christendom en ons kinders,veral op die wat swak in die geloof is,is dit ons verandwoordelikheid om hulle te dra.wat se jy?

go Vrug v.d.GEES (2) grt31
As ons kyk na die vrug van die Gees en ons doen self ondersoek, dan wonder ek soms wat ek die HERE sal antwoord as Hy my sou vra hoeveel van die vrugte opereer in my lewe,wat sou jy antwoord

go Dankbaarheid (2) grt31
'Wees in alles....wil van GOD.1Thes.5:18

go Links (0) grt31
Gaan kyk onder links.ek het n boekmerk op wat eg afrikaans is opgesit.se my wat julle daarvan dink

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store