Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com
Subject: Joegoe. . . waar is almal..?
Replies: 4 Views: 942
kdaisy 25.04.08 - 06:23am
Dit was so lekker om 'n afrikaanse groepie te vind nou die dag. . . . .maar waar is almal nou?. . . xx *
joe.sa 9.05.08 - 12:10pm
Ek wonder ook *
kdaisy 26.05.08 - 01:07pm
Pierre! *
joe.sa 26.05.08 - 01:41pm
Hi KD, Dis nou al baie lank stil hier. *
oubaas 18.08.08 - 11:04am
Ja mense dis teleurtellend dat die Afrikaanse groepe een vir een doodloop.
Gooi gerus 'n draai by http://OUBAAS.wapgroups.com en by my nuwe site waaraan ek nog bou http://HEUNING.wapgroups.com *