Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

LIEFDE - Topics
Create Your Own App Store

* LIEFDE > Topics


Subject: Kinder doop
Replies: 3 Views: 1168

grt31 7/19/2006 - 5:31:17
Ek vra aan almal wat wil om hulle mening te lig omtrent die doop van kinders.baie mense se ja,ander se nee.WAT SE DIE WOORD. *

scrat28 7/22/2006 - 4:07:33
Ek glo dat kinders gededicate moet word aan die Here, en dan moet jy as volwassene jouself laat 'groot' *

6j0 7/23/2006 - 1:01:27
Ek het oor die topic alles uit een gesit.In DIGOUT.Grt31 jy het n gr8 group.Baie goeie onderwerpe.Mag die HERE jou net SEËN vorentoe. *

filly_sa 9/6/2006 - 10:42:02
Die woord se hy wat glo en hom laat doop sal gered word. Ek glo ook in groot doop. En dedication van kinders. *


* Reply
* LIEFDE Forum


Search:
topics replies


* LIEFDE

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store