Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

LIEFDE - Topics
Create Your Own App Store

* LIEFDE > Topics


Subject: Glo jy in GOD of glo jy GOD
Replies: 4 Views: 1075

grt31 7/18/2006 - 8:52:51
Waar staan jou saak.glo jy in GOD of glo jy GOD, of altwee *

scrat28 7/22/2006 - 4:01:06
Altwee, ek glo in God en ek glo ook God dat Hy my met enige iets kan help. *

endtimes 8/1/2006 - 12:23:11
Ek glo nie net in God nie, ek ken Hom. Ek glo als wat in Sy woord staan. Ek vertrou Hom met my lewe en plaas alles in Sy hande. Ek weet Jesus leef en dat Hy God se enigste Seun is wat Die Vader deur die Heilige Gees uit die dood opgewek het. *

vav 8/5/2006 - 10:05:34
Ja verseker glo ek in GOD, Hy is my skepper en sonder HOM sou ek rooi grond gewees het. *

kdaisy 23.04.08 - 11:30pm
Prys ons Here Jesus! Ek glo in God en ek glo vir God. Vir my gaan elke dag oor om aan te hou leer en groei dat my wandel daarvan getuig. Ek sukkel nog om op water te loop en bome te lig! Kry een van julle dit al reg? Nou dit sal 'n testimony wees van vir God glo - HALLELUJAH!! Die pad van Heiligmaking is ons hele lewe lank. Is dit nie die mees ongelooflikste gedagte om te WEET Jesus is heeltyd by nie! Dit is awesome! Ons is so lief vir U, Here - vir ewig is U ons Geliefde Koning. Eer aan U, Vader, want U het ons eerste liefgehad... :-) xx *


* Reply
* LIEFDE Forum


Search:
topics replies


* LIEFDE

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store